Comments for Die Smous Blog

Comment on Afrikaanse Grappe by Dylan
Hoop julle lag baie want dit het my oor 3 uure geat om te tik.

Comment on Afrikaanse Grappe by Dylan
“Pa! Pa! Daar is ‘n man by die deur wat kollekteer vir die nuwe swembad!”

“Gee hom ‘n glas water!”

“Eet jou spinasie. Dit sal jou kleur in jou wange gee!”

“Maar ek SOEK nie GROEN wange nie!”

Opdrag aan nuwe kelner by hotel:

“Groet almal op hulle name!’

“Hoe sal ek weet wat is hulle name?”

“Maklik. Kyk net op hulle tasse.”

Gaste daag op.

“Goeie dag Meneer en Mevrou Egte Leer!”

Eendag was daar twee dogtertjies. Hulle was oppad na Disney World.

Toe lees hulle die naambord: Disney World – Left

Draai hulle maar om en gaan huistoe.

Twee blondines stap in die straat en een tel ‘n spieel op.

“Hmmmm … sy lyk bekend!”

Ander blondine neem die spieel om te kyk.

“Onnosel! Dit is EK!!”

Vanoggend gee my pa my seepvlokkies vir ontbyt

“Was jy kwaad?”

“Nee. Ek het skuim om die mond gehad!”

Wat noem baba-komputers hulle pa?

Data!

Hoekom het die komputer genies?

Hy het ‘n virus gekry!

Waar gaan komputers heen vir ‘n dans?

Na die disk-0

Hierdie is ‘n moet in Pommie-taal:

Why did the computer cross the road?

To get a byte to eat!

What do you get when you cross a computer with an elephant?

Lots of memory!

Where do cool mice live?

In mouse pads.Ma! Ma! Hoekom hardloop Pa so vinnig?

Bly stil en skiet.                                                            Wat was Adam se eerste woorde aan Eva?

“Staan opsy Eva, mens weet nooit hoe lank diè ding nog gaan word nie.

Ma! Ma! Hoe ver is Engeland nog?

Bly stil en swem.

Ma! Ma! Die kinders se ek het ‘n groot mond.

Issie waar nie my kind. Moenie jou oor so kou nie.

Ma! Ma! Die kinders se ek lyk soos’n Weerwolf.

Issie waar nie. Eet jou Epol en gaan kam jou gesig.

Jannie. Waar kry jy daai pasaangeer?

By Oupa Juffrou.

Wat het Oupa gese toe jy dit vat?

Nie veel nie Juffrou. Net HU! Hu!                              Wat sit in ‘n boom, is wit en rond en spring op en af en skreeu “Ek is ‘n panado, ek is ‘n panado!”

‘n Mal Disprin.Gou so ietsie nuuts kom plaas vanuit die anderkant van die aarde:

Raad oor die huwelik uit die mond van die suigeling (Aangestuur deur ‘n vriendin in Australia)

*Hoe besluit jy met wie om te trou?

Jy moet iemand soek wat van dieselfde goed as jy hou. Soos bv. as jy van sport hou moet sy daarvan hou dat jy van sport hou en die chips en dip bly aandra. (Alan, 10)

Geen mens besluit regtig voor hulle groot is met wie om te trou nie. God besluit dit lank voor die tyd, en jy vind eers later uit met wie jy sit.

(Kirsten, 10)

*Wat is die regte ouderdom om te trou?Drie en twintig – want dan ken jy die persoon vir ‘n ewigheid. (Camile, 10)

Geen ouderdom is ‘n goeie ouderdom nie. Jy moet simpel wees om te trou (Freddie, 6)

*Hoe kan ‘n vreemdeling getroude paartjies uitken?J

y sal maar moet raai, maar kyk of hulle op dieselfde kinders skree.(Derrick,

*Wat dink jy het jou ma en pa gemeen?

Nie een van hulle wil nog kinders hê nie. (Lori,

*Wat doen meeste mense as hulle uitgaan?

Uitgaan is vir die plesier en mense moet dit gebruik om mekaar beter te leer ken. Selfs seuns het iets om te se as jy lank genoeg luister. (Lynette,

As mense die eerste keer uitgaan vertel hulle vir mekaar ‘n klomp leuens wat hulle genoeg interesseer om weer uit te gaan. (Martin, 10)

*Wat sal jy doen as jou eerste afspraak skeef loop?

Ek sal huistoe hardloop en maak of ek dood is. Die volgende dag sal ek al die koerante bel om seker te maak dat hulle oor my skryf in die doodsberigte. (Graig, 9)

*Wanneer kan jy iemand soen?

As hulle ryk is. (Pam, 7)

Die wet se sy moet 18 wees en ek gaan nie daarmee stry nie. (Curt, 7)

Die reels is jy iemand soen, dan moet jy met haar trou en kinders he. Dis die regte ding om te doen. (Howard,

*Is dit beter om te trou of moet mens alleen bly?

Dis beter vir meisies om alleen te bly maar seuns het iemand nodig om agter hulle aan te loop en skoon te maak. (Anita, 9)

*Hoe sal die wereld anders wees as mense nie getrou het nie?Daar sal verseker ‘n klomp kinders wees wat verduidelikings vra.. (Kelvin,

*Hoe sal jy ‘n huwelik laat werk?

Vertel vir jou vrou dat sy mooi lyk al lyk sy soos ‘n lorrie . (Kelvin,                                                                    Vrae en antwoorde:

V: Watter soort golwe spoel net uit op BAIE klein strande?

A: Mikrogolwe

V: Wat word groter en groter soos jy meer van dit wegvat?

A: ‘n Gat.

V: Wat gaan deur dorpe en stede, oor berge en dale maar beweeg nie?

A: ‘n Pad.

V: Hoekom was daar donders en bliksems in die laboratorium?

A: Die wetenskaplikes het ‘n ‘brainstorm’ gehad.

V: Hoekom het die verkeerslig rooi geword?

A: Sal jy nie ook bloos as jy van ‘kle(u)re’ in die middel van die straat moet verwissel nie?

V: Hoekom kan jou neus nie 12 duim lank wees nie?

A: Anders is dit ‘n voet.

V: Hoeveel boeke kan jy ‘n in lee boeksak kry?

A: Net een. Anders is dit nie meer leeg nie.

V: Hoe kom ‘n malletjie deur die woud?

A: Hy vat ‘n ‘psycho path’

V: Hoe bel ouens agter tralies mekaar?

A: Met selfone natuurlik.

V: Wat kry jy van ‘n opgepiepte koei?

A: Bederfde melk.

V: Hoekom kan baba’s nie trou nie?

A: Hulle kan nog nie die knoop deur hak nie.

V: Hoekom het die soldaat die tier gesaluut?

A: Want die tier het meer strepe gehad as hy.

V: Wat beweeg die vinnigste – koue of hitte:

A: Hitte want jy kan koue vang.

V: Wat het vyftig pype maar kan nie rook uitblaas nie?

A: Vyftig broekspype.

V: Wat is altyd oppad maar kom nooit aan nie?

A: More

V: Hoekom het die kok in die moeilikheid beland?

A: Hy het ‘n eier geklits.

V: Wat het die lig gese toe hy afgesit is?

A: Ek is verlig.

Kind: Meneer kan ‘n kind in die moeilikheid kom vir iets wat hy NIE gedoen het nie?

Onderwyser: Nee.

Kind: Goed so. Ek het nie my huiswerk gedoen nie Meneer!                      Klop klop Wie’s daar?

Amos

Amos wie?

A moskieto

Klop klop! Wie’s daar?

Diesel

Diesel wie?

Dieselle muskiet.

Klop klop Wie’s daar?

Anna

Anna wie?

Annather muskiet                                                              Klop-klop Wie’s daar?

Rynette.

Rynette wie?

Rynette weg, want ek is moeg vir jou.                                          Klop-klop Wie’s daar?

Wilma

Wilma wie?

Wilma oopmaak of nie.

Klop-klop Wie’s daar?

Madonna.

Madonna Wie?

Madonna pa van die bed af.

Comment on BIKINI WEDNESDAY #38 by Thea Jorstad
I have been surfing online more than three hours today, yet I never found any interesting article like yours. It is pretty worth enough for me. Personally, if all web owners and bloggers made good content as you did, the web will be much more useful than ever… Thea Jorstad

Comment on MEGAN FOX…GOOD MORNING HONEY… by Inteligentne Domy
Simply want to say your article is as astounding. The clarity in your post is simply great and i could assume you’re an expert on this subject. Fine with your permission allow me to grab your RSS feed to keep updated with forthcoming post. Thanks a million and please continue the gratifying work.

Comment on LOUIS VUITTON HANDBAG by schody drewniane
I intended to post you that little remark to be able to give many thanks yet again on the magnificent principles you have contributed on this page. It was certainly  generous of people like you to allow openly all a lot of folks might have advertised for an electronic book to end up making some cash on their own, chiefly considering the fact that you could have tried it in the event you considered necessary. The secrets likewise acted to become a fantastic way to comprehend many people have the same dream much like my own to understand way more on the topic of this matter. I am sure there are thousands of more pleasurable sessions ahead for people who see your website.

Comment on ONS LAND IS AMPTELIK IN SY MOER -NWSF by ict voor beperkten
Tof, gelijk naar Een vriend doorgestuurd. Mooie site trouwens!