
Die kinders van vandag het ook geeeeen skaamte.
Wilde Smous ( nie dat ek skaam is nie, ek’s net versigtig )

Daai is seker sy oorspronlike gesig, na al daai operasies lyk hy glad nie meer soos daai nie.
Wilde Smous

Daai das sal my mooi pas !
Wilde Smous
My na ure aktiwiteit het na ‘n klas verander, want dit het blykblar i plobeim gedraak wier mei frou.
Weilte Sousss

Dis als wat jy nodig het om die jaar te oorleef.
Wilde Smous

Teenie, Moanie, mammie vrou, van watter ene sal jy graag hou?
Wilde Smous