Stem vir ons!!

Vote for this Blog

Elco Property Developments
myScoop

HUGO & HUGO TOYOTA

Hier by Smous verbind ons onsself net aan die BESTE.  Daarom is ons nommer 1 keuse in voertuig verskaffer Hugo & Hugo Toyota.  Hugo & Hugo is ‘n familie besigheid wat al langer as 30 jaar bestaan.   

By hulle is die kliënt nommer 1, en daarvan kan ons verseker getuig!!   

Hier is slegs ‘n paar voorbeelde van die voertuie wat by hulle beskikbaar is.   

 

 

Toyota Auris

Toyota Corolla

Toyota Hilux

Toyota Fortuner

Toyota Rav 4

Toyota Prado

Kontak gerus vir die mense by  Hugo van Hugo & Hugo, Vredenburg    

02271 32216  

Ek kan jou waarborg hulle gee die beste pryse en die beste diens!!   

Hulle geskik ook oor ‘n wye reeks Automark Gesertifiseerde 2de Handse voertuie. 

Hiermee ‘n lys van hul huidige voorraad.   

18 Januarie 2010

 

08 Corolla 1.4 Prof (Wit) R 130 000.00

07 Run X 140i Sport (Sahara Gold) 105 000km R 118 000.00

06 Renault Scenic II 1.6 A/T (Silwer) R 120 000.00

06 Tazz 130 XE (Silwer) 74 000km R 70 000.00

06 Yaris T3 Spirit Sedan (Wit) 94 000km R 93 000.00

05 Corolla 180i GSX A/T (Wit) 114 000km R 117 000.00

05 Camry 2.4 Gli A/T (Wit) R 122 000.00

05 Corolla 140i (Light Blue) 124 000km R 83 000.00

05 Verso 160 S (Wit) 132 000km R 113 000.00

05 Corolla 180i GSX (Wit) 172 000km R 99 000.00

05 Verso 180 TX MMT (Silwer) CFG 14996 180 000km Andre R 120 000.00

05 Corolla 140i (Light Blue)

04 Corolla 160i GLE (Silwer) 116 000km R 82 000.00

04 Tazz (Wit) 120 000km R 50 000.00

03 Run x 140 RT (Silwer) 135 000km R 173 000.00

02 Camry 220 GX A/T (Silwer) 183 000km R 88 000.00

01 Rav 2.0 5dr VX (Silwer) R 125 000.00

 

01 M/Benz A160 Classic (Wit) 147 000km R 70 000.00

20 Tazz (Silwer) 180 000km R 47 000.00

BAKKIES

09 Mazda BT 50 D/C SLE 4×2 3.0 (Silwer) 41 000km R 289 000.00

08 Corsa Tdi 1.7 Club (Wit) 74 000km R 124 000.00

07 Hilux 2.5 D-4D SRX R/B (Wit) 158 000km R 142 000.00

07 Land Cruiser 4.2 P/up Brutus (Wit) 95 000km R 290 000.00

07 Hilux 2.5 D-4D lwb (Wit) R 113 000.00

07 Hilux 3.0 D-4D 4×4 D/C + Kap (Wit) 113 000km R 238 000.00

06 Dyna 4093 Dropside (Wit) 205 MCG 120 000km R 133 000.00

06 Bantam 1.3i (Wit) 166 000km R 57 000.00

06 Bantam 1.3i (Wit) 150 000km R 57 000.00

06 Bantam 1.3i (Wit) 141 000km R 58 000.00

06 Hilux 2.0 VVTi SRX lwb (Wit) 106 000km R 108 000.00

05 Isuzu KB 250 D lwb (Wit) 104 000km R 93 000.00

05 Bantam 1.3i (Wit) 167 000km R 51 000.00

05 Hilux 3.0 D-4D 4×2 D/C + Kap (Met Blou) 150 000km R 190 000.00

05 Isuzu KB 250 D LE + Kap (Wit) 145 000km R 99 000.00

 

04 Isuzu KB 300 Fleetside + Kap (Wit) 144 000km R 95 000.00

04 Hilux 2.7i D/C Raider + Kap 4×2 (Wit) 120 000km R 130 000.00

04 Hilux 2.7i D/C Raider + Kap 4×2 (Wit) 199 000km R 128 000.00

03 Isuzu KB 250 D LE D/C (Wit) 203 000km R 92 000.00

02 Hilux KZTE S/C (Silwer) 193 000km R 100 000.00

 

 

  

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

4 comments to HUGO & HUGO TOYOTA

  • dalene

    Hi Ernst & Smous
    Baie Dankie vir die spoedige respons!!
    Alles van die Beste
    Groete
    Dalene

  • ernst

    Hi Dalene

    Ek sien jy wil weet of ons nog bestaan. Ons het darem nog nie verkoop nie. Jy nie dalk jou Tazz in gee vir nuwe motor nie.
    Groete
    Ernst Hugo

  • Hi Dalene, dit is nog steeds in die Hugo familie en doen nog steeds baie goeie besigheid. Gaan maak gerus ‘n draai by hulle…die is nog dieselfde Ernst wat jou voorheen gehelp het.

  • dalene

    Hi
    Ek sien u noem in die advertensie dat h&h toyota ‘n familie besigheid is. Ek het ‘n Tazz by julle gekoop 5 jaar gelede, toe Ernst blykbaar die besigheid besit het. Ongeveer so 2 jaar gelede het iemand vir my gese h&h toyota was verkoop. Is dit nog in die Hugo familie aangesien “familie besigheid” gebruik word of onder nuwe management.

    Baie Dankie
    Belanghebende Dalene

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>