Comments on: HUGO & HUGO TOYOTA

By: Pieter
Hi, ek wil net weet of ek my Yaris, 2006 kan inruil op `n nuwe Corolla, 13, ballon tipe paaiement soos geadverteer en dan kyk ek ook na `n bantam bakkie. Die Yaris is klaar betaal, ek gaan dit dus gebruuik om die deposito van die Corolla te dek en ook die bakkie kontant te koop. het ek `n “deal”

By: dalene
Hi Ernst & Smous

Baie Dankie vir die spoedige respons!!

Alles van die Beste

Groete

Dalene

By: ernst
Hi Dalene

Ek sien jy wil weet of ons nog bestaan. Ons het darem nog nie verkoop nie. Jy nie dalk jou Tazz in gee vir nuwe motor nie.

Groete

Ernst Hugo

By: Smous
Hi Dalene, dit is nog steeds in die Hugo familie en doen nog steeds baie goeie besigheid.  Gaan maak gerus ‘n draai by hulle…die is nog dieselfde Ernst wat jou voorheen gehelp het.

By: dalene
Hi

Ek sien u noem in die advertensie dat h&h toyota ‘n familie besigheid is.  Ek het ‘n Tazz by julle gekoop 5 jaar gelede, toe Ernst blykbaar die besigheid besit het.  Ongeveer so 2 jaar gelede het iemand vir my gese h&h toyota was verkoop.  Is dit nog in die Hugo familie aangesien “familie besigheid” gebruik word of onder nuwe management.

Baie Dankie

Belanghebende Dalene