myScoop

Loer bietjie

world-cup-closing-ceremony11 bad-wedding20 tiger3                                7121_156574683618_563018618_3519224_6939313_n TENNIS-AUS-OPEN bad-wedding18 bikini76

DRANK IS NIE ENIGE OU SE SPEELMAAT NIE

 Elke Vrydag se storie:

Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
Het jy vir my ‘n sigaret?
Die jagerbomme proe soos koeldrank. Gooi nog pappie!
The Stig se moer man, hou my dop check die move.
Natuurlik is ek lief vir jou, lyk ek na die tipe wat meisies gebruik.
Geeeeoooooooorge!
Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.
Het jy vir [...]

GETWINE

Getwine Sale, 5 December, Cape Town

Ek herinner julle net aan Saterdag se reuse GETWINE wyn weggee, want dit is wat dit is.  Waar in jou lewe gaan jy uitvoer wyn koop vanaf R249 vir ‘n kis van 12!!  Dis mos nou ‘n moerse bargain.

As julle na die mense van Smous HQ aard, dan lê wyn baie na aan jou hart.  [...]

HEINEKEN “KNOW THE SIGNS” CAMPAIGN

This is an interesting bit of information received from Heineken.  The Mal Smous might enjoy this as it is about responsible drinking and the effects of over-consumption of alcohol.  Not that the Mal Smous drinks too much but I can recall him being in great form on Saturday evening.

Hahaha, this website www.knowthesigns.com gives you [...]

SMOUS SE GIDS OP DRANKMISBRUIK

Om een of ander rede het ek elke Vrydag oggend ‘n dofkoppie, nou dit kan net toegeskryf word aan 2 goed.

My geweldige dors van die vorige aand…………nee dit is net dit, daar is nie ‘n 2de ding nie.  Drank is ‘n ewel!!

Maar hier is die Smous se Gids vir Drank Misbruik. 

Dis dalk ‘n goeie idee [...]