Ek het die naweek bietjie gedink, nou ek weet dit kan gevaarlik wees, maar ek het net die regte plan ons die Bulls te laat strykel.
Ek het gereel met my tannie, se suster se niggie se skoonsuster dat hulle die nuwe Bulls dancing girls gaan wees. Ek dink dit gaan hulle so van stryk sit, hulle gaan nie [...]







