So af en toe kry ‘n mens mos maar ‘n k@k gedagte en dit is meestal na, of agv ‘n hele paar drankies. Wat ek egter met ondervinding geleer het, is om nie hierdie gedagtes met jou pelle te deel nie, veral nie as hulle ook ‘n paar wyne agter die blad het nie. Dit is [...]
Elke Vrydag se storie:
Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
Het jy vir my ‘n sigaret?
Die jagerbomme proe soos koeldrank. Gooi nog pappie!
The Stig se moer man, hou my dop check die move.
Natuurlik is ek lief vir jou, lyk ek na die tipe wat meisies gebruik.
Geeeeoooooooorge!
Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.
Het jy vir [...]
Getwine Sale, 5 December, Cape Town
Ek herinner julle net aan Saterdag se reuse GETWINE wyn weggee, want dit is wat dit is. Waar in jou lewe gaan jy uitvoer wyn koop vanaf R249 vir ‘n kis van 12!! Dis mos nou ‘n moerse bargain.
As julle na die mense van Smous HQ aard, dan lê wyn baie na aan jou hart. [...]
Om een of ander rede het ek elke Vrydag oggend ‘n dofkoppie, nou dit kan net toegeskryf word aan 2 goed.
My geweldige dors van die vorige aand…………nee dit is net dit, daar is nie ‘n 2de ding nie. Drank is ‘n ewel!!
Maar hier is die Smous se Gids vir Drank Misbruik.
Dis dalk ‘n goeie idee [...]