Elke Vrydag se storie:
Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
Het jy vir my ‘n sigaret?
Die jagerbomme proe soos koeldrank. Gooi nog pappie!
The Stig se moer man, hou my dop check die move.
Natuurlik is ek lief vir jou, lyk ek na die tipe wat meisies gebruik.
Geeeeoooooooorge!
Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.
Het jy vir [...]
Getwine Sale, 5 December, Cape Town
Ek herinner julle net aan Saterdag se reuse GETWINE wyn weggee, want dit is wat dit is. Waar in jou lewe gaan jy uitvoer wyn koop vanaf R249 vir ‘n kis van 12!! Dis mos nou ‘n moerse bargain.
As julle na die mense van Smous HQ aard, dan lê wyn baie na aan jou hart. [...]
Ek het my dae van Tequila gehad, in fact ek het so baie daarvan goed gedrink dat ek tot vandag nie meer naby dit kan kom nie.
So gepraat van iets nie meer kan drink nie, dit laat my dink aan al daai Achers Peach Schnapps wat ek saam met die Aap en die Eerlike Smous op skool gedrink het……ek skiet sommer [...]