Die Eerlike Smous is alweer op sy stukke. As jy ‘n sensatiewe siel is, moet dit eder nie lees nie, maar moenie vir my luister nie, wat weet ek……!!
In die naam van liefdadigheid het ek die maand f*kken alles gegee, maar steeds lyk my bo-lip meer soos iets vol doos-dons, as ‘n volwaardige snor. En dit laat [...]
Die meeste van julle gaan hierdie naweek alweer suip soos volk wat gepay het na ‘n fortnight, en dan Saterdag julle babbelas afslaap net om die res van die dag julle pay gaan spend by Tygervalley. Daar is niks fout daarmee nie, maar ek het heel ander planne.
Vanaand gaan ek net rustig sit en kakpraat terwyl ek ‘n lekker vleisie [...]
Dit is maandag en ek sit by die werk met so ‘n wollerige gevoel oor my tande en my tong voel soos een van daai “Goldi-locks” staalwol-sponsies waarmee my ma altyd die potte geskrop het. Ek het nog nie die smaak in my mond terug gekry nie, en my bollie se kleur is nie wat dit [...]
Die Eerlike Smous is in die moeilikheid, en “went into hiding”. Daar word in hierdie spesifieke storie verwysing gemaak na sekere persone of karakters. Ongelukkig het van die ouens dit baie ernstig opgevat en nou word die Eerlike Smous gedreig met sy lewe en glo elke been in sy lyf. Ons wens hom alle sterkte toe daar in [...]
Ek en die Mal Smous het besluit ons gaan saterdag bietjie rugby kyk en ons kontak toe die Sports Smous “want hy het konneksies” en hy reel ‘n paar duidelike kaartjies. Lekker teen die veld op die halflyn, naby genoeg dat Bakkies kan hoor as ek hom ‘n d**s noem, maar ver genoeg dat hy my [...]
Die Eerlike Smous se ma loer deur die venster.
Die Eerlike Smous en sy kat is besig om Kerk Kerk te speel.
Hy sit daar stil en preek vir die kat.
Glimlaggend draai sy om en gaan aan met haar werk.
Die volgende wat sy hoor is ‘n vreeslike ge-remoer, dit muaaw en blaas – dit is ‘n [...]