myScoop

Loer bietjie

airline1 bikini39 bikini25 flexible_0211 bikini57 7121_156574688618_563018618_3519225_2422950_n bikini60 5572_139340763618_563018618_3267956_5681860_n

Don’t Kill me, Im just a tourist not a Boer!

Die Eerlike Smous het soos gewoonlik altyd ‘n antwoord

Het onlangs gehoor van die t-hemp en ek dink dit is flippen briljant.  

Maar dit het my ook ‘n paar idees gegee hoe om die beplande volksmoord vry te spring. 

Eerstens jammer ek het so lanklaas geskryf, maar ek was baie besig gewees.

Die 1ste dag na Eugene se moord wou [...]

Eerlike Smous

Die Eerlike Smous vra groot omverskoning omdat hy so lanklaas vir ons ietsie geskryf het, maar na sy vorige post (As manna se kop raas) gaan dit maar sleg by die huis.  Hy het vir my ‘n prentjie aangestuur om min of meer te illustreer hoe dit gaan.

Ons wens hom alles sterkte toe, en [...]

Die Eerlike Smous en Steers

Ek voel ek skuld die hele Suid-Afrika verskoning vir die treurige diens “in gebroke engels” wat ons almal by Steers ervaar. 

As tiener was ek  Steers se grootste ondersteuner , ek was so gaande daaroor dat ek selfs as skolier daar begin werk het.  Hulle het my R5 per uur betaal en ek het net ‘n 3 [...]

Dr Smous ft Die Eerlike Smous

Liewe Dr Smous

Ek is ‘n 16 jarige meisie wat in ‘n verhouding is met ‘n ouer seun van 17. Ons is al 3 maande saam, maar onlangs het hy begin kla dat ek nie vir hom lief is nie, en hy vra heeltyd dat ek my liefde aan hom moet bewys. 

Ek vermoed hy wil seks hê [...]

Die Eerlike Smous en die Quick shop

Ek dink die Eerlike smous het dalk 1 aand in sy dronkenskap ’n steak and kidney pie by die quick shop gaan koop, dis toe dat hy terugdink aan sy dae op Laingsburg.  

Die idée van ‘n “Quick shop” het eintlik al in 1974 begin, en dit alles by  Oom Sarel Petoors se Shell Vulstasie.  Kyk dinge in daai [...]

Eerlike Smous – As Mamma se kop Raas

Die Eerlike Smous waag weer sy lewe om vir julle hierdie storie te bring. 

Soos meeste getroude mans weet, is die skoner geslag se koppe nie aldag lekker opgeskroef nie.  Ons aanvaar hulle beskik nie altyd oor die vermoe om logies te redeneer nie, en raak soms emosioneel vir enige k@k.  Daar is selfs ‘n boek, “Men [...]