myScoop

Loer bietjie

bikini57 kbslnd_00037 superyacht4 bikini71 bikini22 yolanda6 image002 bad-wedding3

VSA gaan wéér vir Osama jaag….Eerlike Smous op hulle hakke

Vanoggend in Die Burger k0ndig Amerika aan, hulle gaan opnuut probeer om Osama bin Laden vas te trek.   Bin Laden skuil vermoedelik in die berge op die grens tussen Afghanistan en Pakistan.   Volgens die jongste intelligensieverslae skuil Bin Laden soms aan die Afghaanse- en dan weer aan die Pakistanse kant van die grens. 

Ondanks Amerika se onderneming dat Bin [...]