Dit klink vir my of van julle maar ‘n rowwe week agter die blad het, die arme Smous wou al Dinsdag moed opgee.  Ek het net die regte medisyne om hierdie langnaweek in te gaan met ‘n moerse BANG!!! (jy kan maandag jou babbelas afslaap).Â
Check die Radio Kalahari orkes saam met Jack Parow. Is [...]
I saw this interview with Jack Parow on the net, and thought I just had to share it with you guys.
Enjoy.Â
So how are you enjoying life as a famous rapper?
Quite lekker. Crazy. I’m not used to it yet. It’s fokken weird yo, but it’s still cool.
Been shot or stabbed yet?
Er… No. When I [...]
Teen die tyd het julle almal seker al gehoor van Jack Parow, die boerewors gordyn se eie  zef rapper.
Die Eerlike Smous is sy grootste fan, hy het tot die ringtone om dit te bewys. Hy vra my elke 2de dag om asseblief die musiek video, Jy dink jy is cooler as ekke, te laai!!
Beste van hierdie liefdes verhaal is [...]