Stem vir ons!!

Vote for this Blog
myScoop

Loer bietjie

bikini55 bad-wedding1 bikini74 bikini75 kbslnd_00037 6252_145461303618_563018618_3361494_787194_n TENNIS-AUS-OPEN

TOP 10 TOP GEAR CHALLENGES

Soos van julle weet is Top Gear by ver my gunsteling TV program….In the world (met ’n Jeremy Clarkson aksent).  Ek kyk die episodes oor en oor, want dalk het ek iets gemis. 

Dit gaan basies oor 3 middeljarige britse “blokes”, wat net kak aanjaag en oor niks saamstem nie.  Deur hulle punt te bewys het hulle challenges/races waar hulle met die mees [...]

TOP GEAR IS TERUG

Nog net 1 slapie……Hulle is terug.
Jeremy Clarkson, Richard Hammon en James May is terug vir Top Gear Season 13 op kanaal 120 – BBC Entertainment, Woensdae, 20:30. 

Alhoewel ons (soos gewoonlik)  bietjie agter is hier in die Reënboogland begin Top Gear Season 13 more aand hier op die kassie.  Vir die van julle wat soos ek ‘n moerse Top Gear fan [...]

TOP GEAR LIVE – CAPE TOWN

Ek het Vrydagaand een van die beste shows ooit bygewoon.  Ek het lank hierna uitgesien, en Top Gear Live het glad nie teleurgestel nie.  Die was awesome, tot die Fashion Smous kan nie uitgepraat word daarvan nie!!

Hier is so paar fotos:

Top Gear Live

En soos vermoed was daar is paar mooi modelle……

Pagani Zonda

 Ek kan myself verseker in [...]

TOP GEAR LIVE

Kan julle glo, die manne is hier….Top Gear is in die Kaap!!!!  Jeremy Clarkson, Richard Hammond en The Stig, gaan ons hierdie naweek by Grand West entertain soos nog nooit tevore!! 

As ‘n self erkende petrol kop en Ford Cortina drywer, gaan ek nou nie vir julle lieg nie, maar ek sien al baie lank uit hierna!!!

So sien julle [...]