Kan julle glo, die manne is hier….Top Gear is in die Kaap!!!! Jeremy Clarkson, Richard Hammond en The Stig, gaan ons hierdie naweek by Grand West entertain soos nog nooit tevore!!
As ‘n self erkende petrol kop en Ford Cortina drywer, gaan ek nou nie vir julle lieg nie, maar ek sien al baie lank uit hierna!!!
So sien julle [...]







