myScoop

Loer bietjie

flexible_0211 kbslnd_00217 bikini40 yolanda18 bad-wedding7 bikini65 bikini33 flexible_114

WORDPRESS PLUGIN SEARCH

Author Profile Plugin…can you help?

I have been searching high and low for a great plugin to add to our lively and fresh posts in order to give you a bit of feedback about the author.  But without luck after 6 hours of searching I am still without a plugin.  I have run through many plugin last [...]

MAL SMOUS VIND LIEFDE

Ek het uiteindelik liefde gevind…my aster, my droomvrou….my Minki en Megan 

Ek het haar ontmoet by ‘n foto shoot wat ek gedoen het.  Dalk het julle dit gesien, was vir die Mr Suid Afrika 2010.

Sy was ook daar, ja, kan julle glo ek is gekys met ‘n model!!!! Ma sou sal so trots wees.

Dink julle nie ons [...]

MNR SA 2010

Net voordat hulle dink die manne van Smous raak heeltemal gay, hierdie is ‘n atrikel gedoen deur 1 van ons vroulike lesers.  Indien jy iets soortgelyk wil doen, artikel skryf ens, stuur dit gerus aan malsmous@smous.co.za.  Ons laai dit vir jou met liefde op en deel dit met die wereld. 

Ek hoop julle dames geniet dit!!!

Mr Suid Afrika 2010

Dames…… [...]