Vanoggend in Die Burger k0ndig Amerika aan, hulle gaan opnuut probeer om Osama bin Laden vas te trek. Bin Laden skuil vermoedelik in die berge op die grens tussen Afghanistan en Pakistan. Volgens die jongste intelligensieverslae skuil Bin Laden soms aan die Afghaanse- en dan weer aan die Pakistanse kant van die grens.
Ondanks Amerika se onderneming dat Bin [...]







