myScoop

Loer bietjie

bad-wedding15 yolanda bad-wedding17 bikini3 bikini68 yolanda23 yolanda12 7121_156670948618_563018618_3520110_1639475_n

DIE EERLIKE SMOUS VAT DIE LANGPAD

Ek gebruik die term padverbruikers, want dit is lekker breedvoerig en dan kan ons sommer almal wat ‘n toon of tyre in die straat sit oor die selfde kam skeer.

Kyk, na mamma my paggegee het so ‘n rukkie terug het ek besluit om vir haar weg te vat vir ‘n romantiese naweek vir 2 sodat ons bietjie aan [...]

EERLIKE VRYDAG – DIE EERLIKE SMOUS

Franse “flair” is toe al die tyd Boere verneukery!

Okay, voor ek die storie begin moet ek bieg dat ek eintlik maar my eie k@k “gebook” het. Ek het teen al die wyse raad van ouers en meer ervare vriende gegaan en ‘n #$%^! Renault loop staan en koop.

Maar soos vele ander wat [...]