Die Smous Blog is ‘n finalis vir “Die Beste Inheemse Taal Blog / The Best Indigenous Language Blog”. Maar dit is net die oortjies van die seekoei. Om te help dat ons hierdie outjie wen moet julle vote dat die aarde bewe, jou tande uitval, jou boude dril en jou voete vuiste maak. En [...]







