Dit klink vir my of van julle maar ‘n rowwe week agter die blad het, die arme Smous wou al Dinsdag moed opgee.  Ek het net die regte medisyne om hierdie langnaweek in te gaan met ‘n moerse BANG!!! (jy kan maandag jou babbelas afslaap).Â
Check die Radio Kalahari orkes saam met Jack Parow. Is [...]







