myScoop

Loer bietjie

bikini52 TENNIS-OPEN-AUS bikini37 TENNIS-AUS-OPEN airline2 bikini9 5572_143047998618_563018618_3328475_4162415_n bikini59

SUPERBRU

Wat ‘n naweek!!  Die Currie Cup is amper so onvoospelbaar soos Julius se volgende uitlating!  Die WP het vir die agtereenvolgende naweek verloor.  Ek hoop nie dit is ‘n teken van hoe die res van die seisoen gaan lyk nie.  Geluk aan Fran en sy spannetjie wat ek saam met die Leeus rate vir die final. [...]

SUPERBRU

Weereens was die WP die hoogtepunt van my naweek.  Ek het die Sportsmous probeer bel Saterdagaand, maar met so ‘n goeie wen het hulle seker tot ounag geparty.  Geluk Fran, jou spannetjie het mooi gespeel.  As dit nie vir daai mooi wne oor die Cheetahs was nie, was jy verseker nie eerste nie!!

Geluk aan Kaf wat [...]

SUPERBRU

WP jou lekker ding!!  Ek is eintlik kwaad vir myself omdat ek die WP net ‘n 8 punt wen gegee het.  Die manne het darem lekker gespeel…..of as ek dit so kan stel, dit was my enigte rugby hoogtepunt die naweek.

Die Vrystaat kon darem wragtag die Bulle gewen het, dit was naby.  Verder het die Sharks [...]

SUPERBRU WEEK 16

Nou is dinge darem deurmekaar!!!  Ek het die naweek net 3 games reg.  Daar was weer so baie upsets dis nie eers snaaks nie. Kom ons begin sommer by die Reds wat verloor teen die Brumbies……verseker die upset van die seisoen.  Gelukkig kan mens darem altyd op een span staatmaak, die Stormers!!  Die Sportsmous het my [...]

SUPERBRU WEEK 15

Dit was alweer een van daai naweke.  Jy weet sommer jou Superbru is moertoe as die Lions wen.

Ek moet eerlik wees, ek het nie baie rugby gekyk die naweek nie.  Daar was net soveel ander goed om te doen, maar ek het darem die Bulls vs Cheetahs gekyk.  Aai het so gehoop die manne van Bloem [...]

SUPERBRU WEEK 13

Wat ‘n ongelooflike rugby naweek!! Bloemfontein sukkel seker vanoggend, hulle het seker gister nog party gehou na daai ongelooflike wen oor die Crusaders!!!  WELL DONE BOYS!!  Dalk het dit iets te doen met die feit dat hulle deesdae die Toyota Cheetahs is…….just a thought???

Wel ek moet eerlik wees, ek het dit nie sien kom nie, en [...]