Dit was soos gewoonlik ‘n goeie naweek. Daar het so baie gebeur…….2uur Vrydagmiddag het ek en Janbal begin deur ‘n paar wyne te maak, toe ‘n wynproe saam met die Wynsmous, Saterdag was dit rugby by die lapasmous en gister net ‘n (gebabbeleerde) rustige moedersdag saam met die family.
Daar was ‘n paar ups en down wat [...]
Jis, maar ek het gesukkel vanoggend. Snaaks genoeg ek het nie juis laat geslaap die laaaaangnaweek nie, maar laat jy nou net vir werk moet opstaan dan kry jy nie jou kop gelig nie!!!
Ek weet nie van julle nie, maar hierdie kort vakansie het my baie goed gedoen, nie dat ek juis veel gedoen het nie. [...]
Dit was nou ‘n goeie naweek vir my Superbru. As die blerrie Stormers net nie gaan verloor het nie, het ek al my picks reggehad. Gelukkig om op te maak het die Blou Bulle so op hulle moer gekry, hulle lei seker nou nog aan skok.
Geluk aan D M wat hierdie week die geelkep dra, well [...]
Ek verstaan dit nie so lekker nie. Ek het ‘n relatiewe goeie naweek gehad in terme van my Superbru en tog is ek een plek af na nr 33……?
As daar nou een span is wat hierdie seisoen vir my ‘n moerse kopseer is, en dis die Rebels. As ek die naweek vir hulle stem, dan verloor [...]
Wat ‘n ongelooflike lekker naweek was die nie. Dit was so lekker dat ek eers vanoggend 9 uur kon dink aan opstaan. Die weer was ongelooflike, die geselskap was ongelooflik, die wyn was ongelooflik en die Stormers was fokken AWESOME!!!
Vir al julle etters wat vir die Bulle gestem het……..suck on that!!!
Geluk aan Blackie wat hierdie week die [...]
Nie net is ek in my moer na die Golf toer nie, maar my Superbru het ook sy gat gesien!! Wat ‘n naweek was dit nie gewees nie. Ons span het darem net minste gewen………..maar teen watse prys, ek is so styf soos iemand op honeymoon, het seker 300 sigarette gerook so my stem is so 3 oktawe laer [...]