Mal Smous is aan die jag…ALWEER!!!!!!!!!!!!
2,3,4…2,3,4 kom in….
Hierdie is ‘n herhaling van die laaste keer toe die Mal Smous gaan jag het, maar niks het in elk geval verander nie…hy gaan nog steeds brandewyn drink en ZERO skiet nie. Sy kettie is nie so akkuraat nie.
Die Mal Smous is weg vir ‘n lang naweek en los [...]







